Email Newsletter icon, E-mail Newsletter icon, Email List icon, E-mail List icon Sign up for our Email Newsletter
For Email Marketing you can trust

Inspiring Stories

Granny's little angel
Posted: 4 January 2011


When visiting Granny's House, a local children's home, to deliver some needed items recently, we were not surprised to see yet another member added to this big family in the Vereeniging suburbs. Layla* is six weeks old, helplessly lying on her blanket on the living room floor.

Her minute hands stirring as she gives little cries for her bottle. A bottle of milk she can be so grateful for. Layla* was found underneath the seat of a taxi, only a few weeks old. The skin on her head and body very badly burnt, and it was later confirmed by a doctor that the burns were caused by some harsh chemicals. After the mother was located, it was clear that neither of the parents wanted poor little Layla*. At only a few weeks old, this little baby survived on flat coke and tea, because someone told the mother that this is good for her!

Luckily Layla* ended up at Granny's House, and if all goes well she will be up for adoption soon. Hopefully someone will adopt this tiny little angel, and give her the life that she deserves. * The name of the baby has been changed to protect her identity

Lucky
Posted: 10 October 2010

Hi, my name is Lucky, I'm only nine months old My mommy left me in a box, all alone out in the cold. Scared out there all by myself, on my first day in this world I cried and cried and cried for help, and in my blanket curled.

What did I do to mommy, did I do something wrong? Why did she leave me here, why won't she come along? Thank you thank you Jesus, for sending him to me The big policeman came, I am hungry, he could see.

He brought me to this house I didn't know anyone here But as my new mommy picked me up There were no more tears I have a great big family now, all eighteen of us And although there's lots of love for all

Help from others is a must We don't have beds to sleep on Our backyard is filled with dust No grass for us to play upon And food is always a must If you can find it in your heart To help a child in need You will change my life forever If you would only hear my plead

Kosmossies
Posted: 12 June 2010

Goeie dag!

Het jul onlang op 'n pad gery waar die kosmossies begin blom en gewonder waar hul vandaan kom en hoekom hulle soveel kleur aan 'n verlate lewelose pad kan gee?? Kom ek vertel julle meer van ONS kosmossies! Wanneer hul hier by ons aan huis kom is die liggaam leweloos, sonder kleur en sonder 'n besonderse geur. Met tyd (baie genade, gebede en huil) begin die kleur, stadig maar verseker terug kom na die blommetjies toe.

Dit gaan moeilik in die begin en daar is ook nogsteeds geen geur (lewenslustigheid) te bespeur nie. Vat vir jouself: hier word jy skielik sonder enige keuse, weggevat van jou ouerhuis. Jy word geplaas by wild vreemde mense, weet nie wat hul met jou gaan aanvang nie, dis 'n vreemde bed, vreemde omgewing en soms 'n vreemde skool. Jy het soveel verskillende emosies, kwaad vir jou ouers, drank, molestasies, honger, selfmoord gedagtes of wat ookal die geval mag wees.

Gebede, tyd, huil, moed in praat, is al wat help!!!!

Tot op 'n oggend wat die kosmossie met 'n vreemde, opgewekte gehuppel die lewe weer vierkantig in die oë kan kyk sonder dat die gesiggie hoef af te kyk en terug te staan vir enige gevare wat mag dryg. Die seer begin genees en die rofies is besig om af te Val. Die verskillende kleure van die kosmossie begin uitstaan en die lewelose liggaam begin ontpop in pragtige kosbare Kosmosse, en die pure kind kom weer te voorskyn. Hierdie is die passie wat die Here vir ons gegee het en ons is nogsteeds bereid om volgens Sy wee te wandel.

Dit is regtig nie altyd net maan skyn en rose nie. Die kosmossie verlep, word vertrap in die samelewing en word gereeld aan hul verlede herinner. Dit is ons plig as ouers om hul weer regop te Tel, water te gee en die nodige voedingstowwe te gee om hul weer te laat opstaan. Daar is tye wat dit regtig vir ons as ouers ook moeilik is, Dan huil ons saam met hulle, bid en baklei vir wat reg is vir hul. En dit is waar julle as ondersteuners waardeer word. Asseblief moenie ophou om vir ons te bid nie, ons word ook swak, moeg en moedeloos.

Maar sodra jul vir ons intree, maak nie saak wanneer dit op jul harte gelê word nie, word ons tog versterk en kan ons weer aangaan. Hierdie boodskappie is om vir julle te vra, te herinner, te smeek om nie op te hou bid vir ons nie. Asook om baie baie baie dankie te sê vir jul ondersteuning en kuiertjies. Die wêreld daar buite is wreed en 'n mens is deesdae geneig om net sy eie probleme raak te sien, en die van hul mede mens te vergeet. Moenie met oog klappe aan loop nie asseblief, maak 'n verskil, bid vir mekaar en Dan sal die Here ons raak sien en al Sy beloftes in die Woord sal tot vervulling kom. Kom aan, ons is dit verskuldig aan Ons Skepper en so ook aan jouself.

Johan & Ronel Riekert
Kosmos Home